Die Moot: Film Première
— Hoërskool Oos-Moot - Amptelik, Pretoria, South Africa
KAARTJIES BESKIKBAAR VANAF 17 AUGUSTUS. Elke buurt het 'n adres, die Moot s'n is in jou Hart. Biltong Media bied aan, 'n dokumentêre film oor die Moot, sy Mense, en sy Hart. Bring jou kampstoel en jou koelerboks, en kom kyk die fliek saam met ons, in tipiese Moot styl. Daar sal kosstalletjies wees
Presented by Biltong Media
More events in Pretoria